Gaan na inhoud

geen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Telwoord
geen
Niks; nie een; nul.

    Eienskappe

Bepaalde hooftelwoord.
Eergister was daar vier kuikens in die nes, gister een en vandag geen nie.

    Vertalings

  Vertalings:    geen
Engels: none(en)
Nederlands: geen(nl)
Enkelvoud Meervoud
  geen     gene  
Draer van inligting van erflike eienskappe.
(biologie) 'n Geen dra die inligting vir 'n spesifieke erflike eienskap in 'n sel.

    Vertalings

  Vertalings:    geen
Engels: gene(en)
Nederlands: gen(nl)


Voornaamwoord
geen
Niemand nie.
Geen van die beskuldigdes het skuld erken nie.

    Eienskappe

Ontkennende onbepaalde voornaamwoord.

    Vertalings

  Vertalings:    geen
Engels: no(en)
Nederlands: geen(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor geen.