Swartrand-vlindervis
Voorkoms
Swartrand-vlindervis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. dolosus
|
Binomiale naam | |
Chaetodon dolosus Ahl, 1923
|
Die Swartrand-vlindervis (Chaetodon dolosus) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf Somalië tot by die Aliwal-bank. Die onvolwasse vissies is al in Algoabaai gesien. In Engels staan die vis bekend as die Blackedged butterflyfish.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die vis word tot 15 cm lank en kom in koraal- en rots riwwe voor; in water wat 8 – 200 m diep is. Die liggaam en kop is witterig met 'n donker kol op elke skub. Daar is 'n streep van die dorsale vin wat oor die oë gaan en verdwyn onder die oë. Die dorsale en anale vinne het 'n swart rand. Die stert is geel met 'n swart basis.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bronne
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6