Suurlemoen-tongvis
Voorkoms
Suurlemoen-tongvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. fulvomarginata
|
Binomiale naam | |
Barnardichthys fulvomarginata |
Die Suurlemoen-tongvis (Barnardichthys fulvomarginata), voorheen (Solea fulvomarginata), is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom vanaf Valsbaai tot by die Oos-Kaap voor. In Engels staan dit bekend as die Lemon sole.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die lyf is bruinerig geel en die vis word 26 cm lank.
Habitat
[wysig | wysig bron]Hulle kom in seewater voor wat nie dieper as 50 m is nie.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bronne
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7