Mosambiekse kardinaal
Voorkoms
Mosambiekse kardinaal | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | T. H. Fraser, 2013
|
Spesie: | T. mozambiquensis
|
Binomiale naam | |
Taeniamia mozambiquensis (Smith, 1961)
| |
Sinonieme | |
|
Die Mosambiekse kardinaal (Taeniamia mozambiquensis) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan vanaf Zanzibar tot by sentraal KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Mozambique cardinalfish.
Identifikasie
[wysig | wysig bron]Die vis word tot 8 cm lank en is silwergrys met 'n pienk skynsel. Daar is twee horisontale, dowwe oranje strepe op die sye en 'n swart kol op die stertvinbasis.
Hulle leef in vlak koraal- en rotsriwwe in water wat 1 tot 15m diep is. Hulle bly in klein groepies naby grotte, skeure en onder lyste naby beskutting. Hulle vreet snags soöplankton.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3