Krimpen aan den IJssel
Voorkoms
Krimpen aan den IJssel | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Uitsig op Krimpen aan den IJssel met stormvloedversperring | |
Ligging van Krimpen aan den IJssel in Zuid-Holland-provinsie | |
Kaart van Krimpen aan den IJssel-munisipaliteit | |
Koördinate: 51°55′N 4°36′O / 51.917°N 4.600°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Regering | |
• Burgemeester | Jan Luteijn (SGP) |
Oppervlak | |
• Totaal | 8,95 km2 (3,46 vk. myl) |
• Land | 7,67 km2 (2,96 vk. myl) |
• Water | 1,28 km2 (0,49 vk. myl) |
Hoogte | −1,5 m (−4,9 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 29 415 |
• Digtheid | 3 833/km2 (9 930/vk. myl) |
1 Januarie 2022 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 2921—2926 |
Skakelkodes | 0180 |
Bestuurlike sentrum | Krimpen aan den IJssel |
Webwerf | www.krimpenaandenijssel.nl |
Krimpen aan den IJssel is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 29 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 9 km².
Krimpen aan den IJssel lê in die noordweshoek van die Krimpenerwaard-streek in die ooste van die provinsie, waar die riviere Lek en Hollandse IJssel mekaar raak.
Die munisipaliteit is deel van die Metropoolregio Rotterdam-Den Haag.
Plekke
[wysig | wysig bron]- Dorp
- Krimpen aan den IJssel
- Gehuggies [1]
- Boveneind (gedeeltelik)
- De Noord ('n baie klein stukkie)
Naburige munisipaliteite
[wysig | wysig bron]Capelle aan den IJssel | ||
Krimpenerwaard | ||
Rotterdam |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Gedeeltelik in die Krimpenerwaard-munisipaliteit.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webwerf
- Plaatsengids (beskrywing)
- AlleCijfers (statistiek)