Geelspikkelkoningvis
Voorkoms
Geelspikkelkoningvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. fulvoguttatus
|
Binomiale naam | |
Carangoides fulvoguttatus (Forsskål, 1775)
| |
Verspreiding | |
Sinonieme | |
|
Die Geelspikkelkoningvis (Carangoides fulvoguttatus) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf Port Elizabeth. Die vis word tot 103 cm lank en 18 kg swaar. Die vis is blougroen tot silwer van kleur met geel spikkels op. Die volwassenes het 2 - 5 groot swart kolle oor die laterale steep op die sye.
Die geelspikkelkoningvis kom voor aan die kante van riwwe en rotsbanke tot op 'n diepte van 100 m. Hulle eet klein ongewerweldes en vissies.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6.