Bo-Zambezi-geelvis
Voorkoms
Bo-Zambezi-geelvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. codringtonii
|
Binomiale naam | |
Labeobarbus codringtonii (Boulenger, 1908)
|
Die Bo-Zambezi-geelvis (Labeobarbus codringtonii) is 'n varswater vis wat voorkom in die boonste gedeelte van die Zambezirivier en die Okavangorivier. In Engels staan die vis bekend as die Upper Zambezi yellowfish.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die vis het groot skubbe en die dorsale vin is groter as by die ander spesies. Daar is twee pare baarde om die mond. Die vis word tot 390 mm lank en weeg 3.2 kg.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1