Barendrecht: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Criterion 4 (harmonizing names of file set) |
Glemaa (besprekings | bydraes) No edit summary |
||
Lyn 56: | Lyn 56: | ||
|regeringstipe = |
|regeringstipe = |
||
|leiertitel = Burgemeester |
|leiertitel = Burgemeester |
||
|leiernaam = |
|leiernaam = Ronald Schneider |
||
|leiertitel1 = |
|leiertitel1 = |
||
|leiertitel2 = |
|leiertitel2 = |
Huidige wysiging sedert 14:59, 14 Augustus 2023
Barendrecht | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Uitsig op Barendrecht | |
Ligging van Barendrecht in Zuid-Holland-provinsie | |
Kaart van Barendrecht-munisipaliteit | |
Koördinate: 51°51′N 4°32′O / 51.850°N 4.533°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Stigting | 1836 |
Regering | |
• Burgemeester | Ronald Schneider |
Oppervlak | |
• Totaal | 21,73 km2 (8,39 vk. myl) |
• Land | 19,58 km2 (7,56 vk. myl) |
• Water | 2,15 km2 (0,83 vk. myl) |
Hoogte | −1 m (−3 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 48 714 |
• Digtheid | 2 488/km2 (6 440/vk. myl) |
1 Januarie 2022 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 2991–2994 |
Skakelkodes | 0180 |
Bestuurlike sentrum | Barendrecht |
Webwerf | www.barendrecht.nl |
Barendrecht is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 49 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 22 km².
In 1836 is die munisipaliteite Oost-Barendrecht en West-Barendrecht onder die naam Oost- en West-Barendrecht saamgevoeg. Sedert 1886 word die munisipaliteit Barendrecht genoem.
Barendrecht lê in die midde van die IJsselmonde-eiland en grens in die suide aan die Ou Maas-rivier en in die suidooste aan die opgedamde Waaltje-rivier.
Plekke
[wysig | wysig bron]Dorp:
- Barendrecht
- Carnisselande (nuwe buurt wes van die snelweg, op die plek van die voormalige gehuggie Carnisse)
Gehuggies:
|
|
Munisipale raad
[wysig | wysig bron]Verkiesings sedert 2010:
Party | Setels | |||
---|---|---|---|---|
2010 | 2014 | 2018 | 2022 | |
Echt voor Barendrecht (EVB) | 9 | 14 | 20 | |
SGP–CU | 4 | 4 | 3 | 3 |
CDA | 6 | 5 | 4 | 2 |
VVD | 9 | 5 | 3 | 1 |
PvdA | 4 | 2 | 2 | 1 |
GL | 3 | 1 | 2 | 1 |
D66 | 3 | 3 | 1 | 1 |
Totaal | 29 | 29 | 29 | 29 |
Naburige munisipaliteite
[wysig | wysig bron]Rotterdam | Ridderkerk | |
Albrandswaard | ||
Hoeksche Waard | Zwijndrecht (Heerjansdam) |
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webwerf
- Plaatsengids (beskrywing)
- AlleCijfers (statistiek)