Gryskwikkie
(Aangestuur vanaf Motacilla cinerea)
Die Gryskwikkie (Motacilla cinerea) is 'n voël en seldsame Palearkties-broeiende swerwer en word meestal gesien van November - April terwyl 'n paar al in die winter opgeteken is. Hulle kom gewoonlik een-een voor langs beboste strome. Die voël is 19 cm groot en weeg 18 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey Wagtail.
Gryskwikkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. cinerea
|
Binomiale naam | |
Motacilla cinerea Tunstall, 1771
| |
Sinonieme | |
Motacilla melanope |
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Motacilla cinerea. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Motacilla cinerea". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)