South African Mathematics Olympiad
South African Mathematics Olympiad
Organised by the
SOUTH AFRICAN MATHEMATICS FOUNDATION
Instructions
1. This is a multiple choice question paper. Each question is followed by five answers marked A, B,
C, D and E. Only one of these is correct.
2. Scoring rules:
2.1. Each correct answer is worth 5 marks.
2.2. There is no penalty for an incorrect answer or any unanswered question.
3. You must use an HB pencil. Rough work paper, a ruler and an eraser are permitted. Calculators
and geometry instruments are not permitted.
4. Figures are not necessarily drawn to scale.
5. Indicate your answers on the sheet provided.
6. Start when the invigilator tells you to do so.
7. Answers and solutions will be available at www.samf.ac.za
√
3
4. 27 000 is equal to
5. Harry eats fish every second day. On how many Mondays over a period of four
consecutive weeks will he eat fish?
6. A bag has a locking mechanism that uses a secret code of three digits from 0
to 9. Digits may be repeated. How many different codes are possible?
7. A cube has a total surface area of 216 m2 . What is the volume of this cube in
cubic metres?
(A) (22; 17) (B) (22; 18) (C) (22; 19) (D) (22; 20) (E) (22; 21)
(A) 70◦ (B) 60◦ (C) 50◦ (D) 40◦ (E) 30◦
√
11. If (x + y)5 = 32 and 4
x − y = 2, then y is
12. How many positive integers less than 300 are divisible by 28 but not by 12?
13. There are 100 sweets in five bags. In the first and second bags there are
altogether 42 sweets, in the second and third bags there are altogether 43
sweets, in the third and fourth bags there are altogether 34 sweets, and in the
fourth and fifth bags there are altogether 30 sweets. How many sweets are
there in the first bag?
14. For a natural number, n, we have n! as the product of all natural numbers
from 1 to n. For example, 5! = 1 × 2 × 3 × 4 × 5.
Find the units digit of 1! + 2! + 3! + 4! + · · · + 100!.
15. The difference between the square root of a number and the fourth root of the
same number is 12. What is the number?
18. In how many ways can you distribute seven identical bananas to four children
if each child must receive at least one banana? The bananas must be whole
bananas.
(A) 210 029 (B) 322 020 (C) 332 019 (D) 641 663 (E) 651 662
(A) 121 (B) 135 (C) 144 (D) 145 (E) 169
17. As T E = RE = HE = 8.5 en T H = 15,
dan is T R gelyk aan
(A) 10 (B) 12 (C) 17 (D) 8 (E) 9
18. Op hoeveel maniere kan jy sewe identiese piesangs tussen vier kinders verdeel
as elke kind ten minste een piesang moet kry? Die piesangs moet heel bly.
(A) 7 (B) 11 (C) 12 (D) 20 (E) 28
19. Watter een van die volgende getalle is die grootste?
(A) 210 029 (B) 322 020 (C) 332 019 (D) 641 663 (E) 651 662
20. Al die vierhoeke in die
figuur is vierkante. Die
oppervlaktes van die
vierkante word aangedui.
Wat is die oppervlakte
van die vierkant wat
skuins staan?
(A) 121 (B) 135 (C) 144 (D) 145 (E) 169
‘
12. Hoeveel positiewe heelgetalle kleiner as 300 is deelbaar deur 28, maar nie deur
12 nie?
(A) 5 (B) 6 (C) 7 (D) 8 (E) 9
13. Daar is 100 lekkers in vyf sakkies. In die eerste en tweede sakkies is daar
altesaam 42 lekkers, in die tweede en derde sakkies is daar altesaam 43 lekkers,
in die derde en vierde sakkies is daar altesaam 34 lekkers, en in die vierde en
vyfde sakkies is daar altesaam 30 lekkers. Hoeveel lekkers is daar in die eerste
sakkie?
(A) 15 (B) 21 (C) 24 (D) 27 (E) 28
14. Vir ’n natuurlike getal, n, is n! die produk van al die natuurlike getalle van 1
tot n. Byvoorbeeld, 5! = 1 × 2 × 3 × 4 × 5.
Vind die enesyfer van 1! + 2! + 3! + 4! + · · · + 100!.
(A) 1 (B) 2 (C) 3 (D) 4 (E) 6
15. Die verskil tussen die vierkantswortel van ’n getal en die vierdemagswortel van
dieselfde getal is 12. Wat is die getal?
(A) 16 (B) 32 (C) 64 (D) 128 (E) 256
16. Die rooster bestaan uit eenheidsvierkante
met drie sirkelboë. Vind die oppervlakte
van die ingekleurde deel.
(A) π (B) 16 − 3π (C) 7π (D) 4 + 21 π (E) 20 − 4π
8. Steve voltooi 70 rondtes van ’n baan in 2 uur teen ’n gemiddelde spoed van
280 km/h. Hoe lank is ’n enkele rondte in kilometer?
(A) 6 (B) 8 (C) 9 (D) 10 (E) 12
9. Vier identiese vierkante word in
die Cartesiese vlak geteken met
hul sye ewewydig aan die asse
soos aangetoon. Wat is die
koördinate van punt C?
(A) (22; 17) (B) (22; 18) (C) (22; 19) (D) (22; 20) (E) (22; 21)
10. Die diagram toon twee
gelyksydige driehoeke. Wat is die
waarde van x?
(A) 70◦ (B) 60◦ (C) 50◦ (D) 40◦ (E) 30◦
√
4
11. As (x + y)5 = 32 en x − y = 2, dan is y gelyk aan
(A) −5 (B) −7 (C) −4 (D) 4 (E) 5
1. Wat is die waarde van 20 + 31 + 12019 ?
(A) 5 (B) 6 (C) 2019 (D) 2023 (E) 2024
2. Hoeveel sekondes is daar in een veertigste van ’n uur?
(A) 40 (B) 65 (C) 90 (D) 180 (E) 240
3. Watter een van die volgende is korrek?
(A) 32 > 23 (B) 32 = 23 (C) 32 = 3 × 2 (D) 23 < 2 × 3 (E) 32 < 3 × 2
√
3
4. 27 000 is equal to
(A) 300 (B) 900 (C) 300 (D) 90 (E) 30
5. Harry eet elke tweede dag vis. Op hoeveel Maandae sal hy oor ’n tydperk van
vier opeenvolgende weke vis eet?
(A) 1 (B) 2 (C) 3 (D) 4 (E) it varies
6. ’n Sak het ’n kodeslot met ’n geheime kode wat uit drie syfers van 0 tot 9
bestaan. Syfers mag herhaal word. Hoeveel verskillende kodes is moontlik?
(A) 100 (B) 10 (C) 1 000 (D) 27 (E) 10 000
7. ’n Kubus het ’n totale buite-oppervlakte van 216 m2 . Wat is die volume van
hierdie kubus in kubieke meter?
(A) 24 (B) 108 (C) 72 (D) 768 (E) 216
SUID-AFRIKAANSE WISKUNDE-OLIMPIADE
Georganiseer deur die
SOUTH AFRICAN MATHEMATICS FOUNDATION
2019 EERSTE RONDTE
SENIOR AFDELING: GRAAD 10-12
12 Maart 2019 Tyd: 60 minute Aantal vrae: 20
Instruksies
1. Hierdie is ‘n veelvuldige-keuse vraestel. Na elke vraag is vyf antwoorde, genommer A, B, C, D en
E. Net een van hulle is reg.
2. Puntetoekenning:
2.1. Elke korrekte antwoord tel 5 punte.
2.2. Daar is geen penalisering vir foutiewe antwoorde of vrae wat nie beantwoord is nie.
3. Gebruik 'n HB potlood. Papier vir rofwerk, 'n liniaal en uitveër word toegelaat. Sakrekenaars en
meetkunde-instrumente word nie toegelaat nie.
4. Figure is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.
5. Beantwoord die vrae op die antwoordblad wat voorsien word.
6. Begin sodra die toesighouer die teken gee.
7. Antwoorde en oplossings sal beskikbaar wees by www.samf.ac.za
Moenie omblaai voordat dit aan jou gesê word nie.
Turn the booklet over for the English paper.
PRIVAATSAK X173, PRETORIA, 0001
TEL: (012) 392-9372 E-pos: [email protected]
Organisasies betrokke: AMESA, SA Wiskundevereniging,
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns