Ossetiërs
- Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Osseties.
Ossetiërs | |
---|---|
Totale bevolking: | ca. 650 000 |
Belangrike bevolkings in: | Rusland 528 515[1]
Suid-Ossetië 45 000[3] |
Taal: | Osseties, Russies, Georgies |
Geloofsoortuiging: | Hoofsaaklik Oosters-Ortodokse Kerk Minderhede van Ossetiese tradisionele godsdiens en Islam |
Verwante etniese groepe: | Ander Irannese volke soos Beloetsje, Hasara, Jesiede, Koerde, Pasjtoene, Perse en Tadjiks |
Die Ossetiërs of Ossete (Osseties: ир, ирӕттӕ, ir, irættæ; дигорӕ, дигорӕнттӕ, digoræ, digorænttæ) is 'n Irannese etniese groep inheems aan Ossetië in die Kaukasus-streek.[10][11][12] Hulle praat Osseties, 'n Irannese taal, as moedertaal en Russies of Georgies as tweede taal.
Die meeste Ossetiërs leef in Noord-Ossetië-Alanië, 'n republiek binne die Russiese Federasie, gevolg deur Suid-Ossetië, 'n omstrede gebiede wat volgens internasionale reg tot Georgië behoort, en Turkye.
In teenstelling met die ander Irannese volke wat hoofsaaklik Islamities is, is die meeste Ossetiërs aanhangers van die Oosters-Ortodokse Kerk, gevolg deur die Ossetiese tradisionele godsdiens en Moslems.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (ru) Russian Census 2010: Population by ethnicity Geargiveer 4 Desember 2013 op Wayback Machine
- ↑ (ru) "2002 Russian census". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 September 2018. Besoek op 4 April 2016.
- ↑ (en) "Georgia: a toponymic note concerning South Ossetia" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 4 Maart 2016. Besoek op 4 April 2016.
- ↑ (en) "ETHNIC GROUPS BY MAJOR ADMINISTRATIVE-TERRITORIAL UNITS" (PDF). National Statistics Office of Georgia. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 4 Oktober 2018. Besoek op 4 April 2016.
- ↑ (ru) "Мусульмане Осетии: На перекрестке цивилизаций. Часть 2. Ислам в Осетии. Историческая ретроспектива". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 November 2019. Besoek op 4 April 2016.
- ↑ (en) "The North Caucasian Diaspora In Turkey". 1 Mei 1996. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2016. Besoek op 4 April 2016.
- ↑ (ru) http://www.ukrcensus.gov.ua/rus/results/nationality_population/nationality_popul1/select_51/?botton=cens_db&box=5.1W&k_t=00&p=75&rz=1_1&rz_b=2_1%20&n_page=4[dooie skakel] 2001 Ukrainian census]
- ↑ [1]
- ↑ 2000 Estonian census[dooie skakel]
- ↑ (en) Bell, Imogen. Eastern Europe, Russia and Central Asia. Europa Publications. p. 200. ISBN 978-1-85743-791-1.
- ↑ (en) Mirsky, Georgiy I. On Ruins of Empire: Ethnicity and Nationalism in the Former Soviet Union. Contributions in Political Science. p. 28. ISBN 978-0-313-30044-8.
- ↑ (en) Mastyugina, Tatiana. An Ethnic History of Russia: Pre-revolutionary Times to the Present. Contributions in Ethnic Studies. p. 80. ISBN 0-313-29315-5.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ossetiërs.