Microsoft PowerPoint
Voorkoms
Microsoft PowerPoint | |
Ontwikkelaar | Microsoft |
---|---|
Aanvanklike vrystelling | 22 Mei 1990 |
Nuutste weergawe | 2016 (16.0.4266.1003)/ 22 September 2015 |
Programmeertaal | C++[1] |
Bedryfstelsel | Windows |
Kategorie | Presentasiesagteware |
Lisensie | Trialware |
Webblad | office.microsoft.com/powerpoint |
Microsoft PowerPoint for Mac | |
Ontwikkelaar | Microsoft |
---|---|
Nuutste weergawe | 2016 (15.14.0)/ 15 September 2015[2] |
Bedryfstelsel | OS X |
Kategorie | Presentasiesagteware |
Lisensie | Proprietary commercial software |
Webblad | microsoft.com/mac/powerpoint |
Microsoft PowerPoint is 'n rekenaarpakket wat ontwikkel is om grafiese aanbiedings te maak. Dit voorsien gereedskap aan die gebruiker om professionele aanbiedings te doen. Dit verskaf onder andere woordverwerking, beklemtoning, teken en grafiese vermoë en aanbiedingbestuursgereedskap. Powerpoint word besit deur Microsoft.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Microsoft PowerPoint.
- Amptelike webwerf vir PowerPoint vir Windows
- Amptelike webwerf vir PowerPoint vir Macintosh
- ↑ Lextrait, Vincent (Januarie 2010). "The Programming Languages Beacon, v10.0" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2019. Besoek op 5 Januarie 2010.
- ↑ "Description of the update for Office 2016 for Mac: September 15, 2015" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2016.