Gagik
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gagik (in Westelike Armeens gespel as Kakig) is 'n algemene Armeense naam. Die naam kan verwys na:
- Koninklikes/ adellikes
- Gagik I van Armenië, Bagratid-koning van Armenië van die Bagratuni-dinastie (989–1020)
- Gagik I van Vaspurakan, Artsruni-heerser van Vaspurakan (908–943)
- Gagik II van Armenië, die laaste Armeense Koning van Armenië uit die Bagratuni-dinastie (1042-1045)
- Gagik van Kakheti, Koning van Kakheti in oostelike Georgië vanaf 1039 tot 1058
- Hedendaags
- Gagik Harutyunyan, Armeense politikus, Eerste minister van Armenië 1991-1992
- Gagik Hovunts, Armeense komponis
- Gagik Sargsyan, Armeense historikus en akademikus
- Gagik Simonyan, Armeense sokkerspeler
- Gagik Tsarukyan, ook bekend as Dodi Gago (sy noemnaam), Armeense politikus en sakeman
- Gago Drago - werklike naam, Gagik Harutyunyan - Armeens-Nederlandse weltergewig "kickboxer"