Eva Röse
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Eva Röse | |
Geboortenaam | Eva Charlotta Röse[1] |
---|---|
Geboorte | 16 Oktober 1973 |
Nasionaliteit | Sweeds |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1986–nou[1] |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eva Röse (gebore 16 Oktober 1973) is 'n Sweedse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kopps (2003) en Göta kanal 3 - Kanalkungens hemlighet (2009), en in die televisiereeks Äkta människor (2012).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2001: Me and Morrison
- 2003: Kopps
- 2003: Dark Woods
- 2005: Storm
- 2006: White Trash
- 2006: Göta kanal 2 - Kanalkampen
- 2006: Miracle
- 2009: Göta kanal 3 - Kanalkungens hemlighet
- 2010: The Subjection
- 2015: Happy Hour in Paradise
- 2018: Innan vintern kommer
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1994: Du bestämmer
- 2004: Creepschool
- 2011: Partaj
- 2012: Äkta människor
- 2014: Jättebästisar
- 2016: Skolan
- 2016: Jävla klåpare
- 2018: Anders knackar på
- 2018: Helt Perfekt
- 2019: Honour
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: Maria Wern - stum sitter guden
Video's
[wysig | wysig bron]- 2001: Blå måndag
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 "Eva Röse" (in Swedish). Swedish Film Institute. Besoek op 25 Januarie 2010.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Eva Röse in die Internet-rolprentdatabasis
- Eva Röse op Instagram