Suid-Carolina
Deelstaat Suid-Carolina | |||||
| |||||
Bynaam(e): The Palmetto State | |||||
Amptelike taal(e) | Engels | ||||
Hoofstad | Columbia | ||||
Grootste stad | Columbia | ||||
Area | 40ste in die V.S. | ||||
- Totaal | 82 931 km2 | ||||
- Wydte | 320 km | ||||
- Lengte | 420 km | ||||
- Water | 4 949 km2 | ||||
- % water | 6 % | ||||
- Breedtegraad | 32° 2′ N tot 35° 13′ N | ||||
- Lengtegraad | 78° 32′ W tot 83° 21′ W | ||||
Bevolking | 24de in die V.S. | ||||
- Totaal | 4 625 484 | ||||
- Digtheid | 55,8/km2 24ste in die V.S. | ||||
Hoogte | |||||
- Hoogste punt | Sassafrasberg 1 085 m | ||||
- Gemiddeld | 110 m | ||||
- Laagste punt | Atlantiese Oseaan seevlak | ||||
Toetrede tot die Unie | 23 Mei 1788 (8ste) | ||||
Goewerneur | Henry McMaster (R) | ||||
Luitenant-Goewerneur | Pamela Evette (R) | ||||
Wetgewer | Suid-Carolina Algemene Vergadering | ||||
- Hoërhuis | Senaat | ||||
- Laerhuis | Huis van Verteenwoordigers | ||||
V.S. Senatore | Lindsey Graham (R) Tim Scott (R) | ||||
Tydsone | UTC -5 / Somertyd -4 | ||||
Afkortings | SC US-SC | ||||
Webblad | www.sc.gov |
Suid-Carolina (Engels: State of South Carolina) is 'n deelstaat in die suidooste van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad en grootste stad is Columbia.
Suid-Carolina het 'n bevolking van 5,2 miljoen en 'n oppervlakte van 82 931 vierkante kilometer. Die deelstaat word in die noorde deur Noord-Carolina, en in die weste deur Georgia begrens. Die Atlantiese Oseaan lê in die ooste. Dit is die agtste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Suid-Carolina was een van die oorspronklike 13 deelstate wat in opstand teen die Britse heerskappy gekom het. Dit was ook een van die deelstate wat die Gekonfedereerde State van Amerika gevorm het. Suid-Carolina was die eerste deelstaat wat van die Unie afgestig het (1860).
Suid-Carolina se bynaam is The Palmetto State. 'n Palmetto is 'n tipe van dwergpalm.
Eksterne skakels
- Toerisme
- Geskiedenis
Verenigde State van Amerika | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|