Microsoft PowerPoint
Voorkoms
Microsoft PowerPoint | |
Ontwikkelaar | Microsoft |
---|---|
Aanvanklike vrystelling | 22 Mei 1990 |
Nuutste weergawe | 2016 (16.0.4266.1003)/ 22 September 2015 |
Programmeertaal | C++[1] |
Bedryfstelsel | Windows |
Kategorie | Presentasiesagteware |
Lisensie | Trialware |
Webblad | office.microsoft.com/powerpoint |
Microsoft PowerPoint for Mac | |
Ontwikkelaar | Microsoft |
---|---|
Nuutste weergawe | 2016 (15.14.0)/ 15 September 2015[2] |
Bedryfstelsel | OS X |
Kategorie | Presentasiesagteware |
Lisensie | Proprietary commercial software |
Webblad | microsoft.com/mac/powerpoint |
Microsoft PowerPoint is 'n rekenaarpakket wat ontwikkel is om grafiese aanbiedings te maak. Dit voorsien genoegsame gereedskap aan die gebruiker om professionele aanbiedings te doen. Dit verskaf onder andere woordverwerking, beklemtoning, teken en grafiese vermoë en aanbieding bestuurs gereedskap. Powerpoint word besit deur Microsoft.
Verwysings
- ↑ (en) Lextrait, Vincent (Januarie 2010). "The Programming Languages Beacon, v10.0". Besoek op 5 Januarie 2010.
- ↑ (en) "Description of the update for Office 2016 for Mac: September 15, 2015".
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Microsoft PowerPoint.
- Amptelike webwerf vir PowerPoint vir Windows
- Amptelike webwerf vir PowerPoint vir Macintosh