Gaan na inhoud

Microsoft PowerPoint: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Verbeter
k JCIV het bladsy Powerpoint na Microsoft PowerPoint geskuif: Amptelike naam
(Geen verskil)

Wysiging soos op 13:05, 2 Desember 2015

PowerPoint is 'n rekenaarpakket wat ontwikkel is om grafiese aanbiedings te maak. Dit voorsien genoegsame gereedskap aan die gebruiker om professionele aanbiedings te doen. Dit verskaf onder andere woordverwerking, beklemtoning, teken en grafiese vermoë en aanbieding bestuurs gereedskap. Powerpoint word besit deur Microsoft.