Mars se natuurlike satelliete: Verskil tussen weergawes
k robot Bygevoeg: fi:Marsin kuut |
→Algemene inligting: Rooi word blou! |

(32 wysigings tussenin deur 17 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||

[[Lêer:Mars Moons Orbit distance.jpeg|duimnael|links|150px|Die relatiewe groottes en afstande tussen Mars, Fobos en Deimos, volgens skaal. ''Beide satelliete is onsigbaar in die huidige beeldgrootte. Kliek gerus op die beeld vir 'n groter weergawe.]] |

[[Lêer:Phobos deimos diff.jpg|regs|duimnael|150px|Fobos (bo) en Deimos (onder).]] |

[[Mars (planeet)|Mars]] het twee klein '''natuurlike satelliete''', [[ |
[[Mars (planeet)|Mars]] het twee klein '''natuurlike satelliete''', [[Fobos (maan)|Fobos]] and [[Deimos (maan)|Deimos]]. Daar word gespekuleer dat die twee [[natuurlike satelliet|mane]] gevange [[asteroïde]]s is. |

==Algemene inligting== |
== Algemene inligting == |

Wanneer |
Wanneer Fobos vanaf die oppervlak van Mars, naby sy [[ewenaar]] besigtig word, lyk die maan ongeveer een derde so groot as wat die [[aarde]] se vol[[maan]] vanaf die aarde lyk. Fobos het 'n deursnit van 22,2 km en lyk kleiner hoe verder weg mens van Mars se ewenaar af wegbeweeg en is onsigbaar (altyd agter die horison) vanaf Mars se poolgebiede. Deimos lyk meer na 'n helder ster of planeet wanneer dit vanaf Mars besigtig word, net ietwat groter as wat [[Venus (planeet)|Venus]] vanaf die aarde lyk. Deimos se deursnee is 23,460 km. Die mane is so klein dat daar geen totale [[sonsverduistering]]s op Mars kan plaasvind nie, aangesien die mane te klein is om die son heeltemal te bedek. Totale [[maansverduistering]]s is egter weer baie algemeen en vind amper elke aand plaas. |

Die beweging van |
Die beweging van Fobos en Deimos is baie anders as die van die aarde se maan. Fobos beweeg vinnig: hy kom op in die Weste, sak in die Ooste en kom weer op in slegs elf ure. Deimos is net buite gesinchroniseerde omwenteling, en kom teen 'n stadige spoed op in die ooste. Alhoewel Deimos 'n omwenteling van slegs 30 uur het, neem dit hom 2,7 dae om te sak en net so veel om weer op te kom. |

Beide mane is in 'n [[gebonde omwenteling]], wat beteken dat dieselfde kant van die mane altyd na Mars wys. Aangesien |
Beide mane is in 'n [[gebonde omwenteling]], wat beteken dat dieselfde kant van die mane altyd na Mars wys. Aangesien Fobos vinniger om Mars wentel as wat die planeet self wentel, is getykragte stadig maar seker besig om Fobos se omwentelingsradius te verkort. Êrens in die toekoms, wanneer Fobos te naby aan Mars beweeg (sien die [[Rochelimiet]]), sal die maan deur dié kragte uiteengeskeur word. Verskeie reekse kraters op Mars se oppervlak, teen 'n skerper hoek ten opsigte van dien ewenaar soos hulle ouer is, stel voor dat ander klein mane dieselfde lot gehad het as wat van Fobos verwag word en ook dat Mars se [[Kors (geologie)|kors]] as geheel geskuif het as gevolg van hierdie gebeurtenisse. Deimos is egter weer ver genoeg weg dat sy omwentelingsbaan verleng word, soos ook die geval is met ons eie maan. Deimos se omwentelingsperiode van 30,4 uur oorskry 'n Marsdag van 24,7 uur en neem dus 2,7 dae om op te kom en te sak vanuit die oogpunt van 'n waarnemer op die ewenaar. |

Beide satelliete was in [[1877]] ontdek deur [[Asaph Hall]] en is vernoem na [[ |
Beide satelliete was in [[1877]] ontdek deur [[Asaph Hall]] en is vernoem na [[Fobos (mitologie)|Fobos]] (paniek/vrees) en [[Deimos (mitologie)|Deimos]] (terreur/angs) wat, in [[Griekse mitologie]], hul vader [[Ares]], die god van oorlog, in geveg bygestaan het. Ares se [[Romeinse mitologie|Romeinse]] teenbeeld was [[Mars (mitologie)|Mars]]. |

Soektogte na ander satelliete het al plaasgevind. Mees onlangs het [[Scott S. Sheppard]] en [[David C. Jewitt]] die [[Hill-sfeer]] van Mars bestudeer vir ongewone satelliete. Die soektog het byna die hele Hill-sfeer gedek, maar verstrooide lig van Mars het die paar binneste sirkelminute waar die satelliete |
Soektogte na ander satelliete het al plaasgevind. Mees onlangs het [[Scott S. Sheppard]] en [[David C. Jewitt]] die [[Hill-sfeer]] van Mars bestudeer vir ongewone satelliete. Die soektog het byna die hele Hill-sfeer gedek, maar verstrooide lig van Mars het die paar binneste sirkelminute waar die satelliete Fobos en Deimos voorkom uitgesluit. Geen nuwe satelliete was gevind nie.<ref>[http://arxiv.org/abs/astro-ph/0409522 Astron. J., 128, 2542–2546 (2004)]</ref> |

==Omwenteling== |
== Omwenteling == |

{| class="wikitable" |
{| class="wikitable" |

|- style="background:#efefef;" |
|- style="background:#efefef;" |

! colspan=2|Name |
! colspan=2|Name |

! Deursnee
(km/myl) |
! Deursnee
(km/myl) |

! Massa (kg) |
! Massa (kg) |

! Semi-belangrike
as (km/myl) |
! Semi-belangrike
as (km/myl) |

! Omwentelingsperiode(uur) |
! Omwentelingsperiode(uur) |

! Gemiddelde maanopkoms periode (uur/dag) |
! Gemiddelde maanopkoms periode (uur/dag) |

| Mars I |
| Mars I |

| [[Fobos (maan)|Fobos]] |

| [[Lêer:Phobos moon (large).jpg|111px]]
22,2 km (27×21,6×18,8)
13.79 myl (16,7×13.4×11,6) |

| 1,08x1016 |
| 1,08x1016 |

| 9377 |
| 9377 km
5827 myl |

| 7,66 |
| 7,66 |

| 11,12 uur
0,463 dae |
| 11,12 uur
0,463 dae |

| Mars II |
| Mars II |

| [[Deimos (maan)|Deimos]] |
| [[Deimos (maan)|Deimos]] |

| [[Lêer:Deimos-viking1.jpg|63px]]
12,6 km (10×12×16)
7,8 myl (6,2×7,4×9,9) |

| 2{{e|15}} |
| 2{{e|15}} |

| 23,460 |
| 23,460 km
14,540 mi |

| 30,35 |
| 30,35 |

| 131 uur
5,44 dae |
| 131 uur
5,44 dae |

==Interessante brokkies== |
== Interessante brokkies == |

[[Lêer:Phobos & Deimos full.gif|duimnael|regs|[[Deimos (maan)|Deimos]] (links) en [[Fobos (maan)|Fobos]] (regs) voor die Sagittarius-sterrebeeld, soos gesien deur die ''[[Mars Exploration Rover]]'' ''[[Spirit-verkenner|Spirit]]'' op [[26 Augustus]] [[2005]]. ''Kliek op die beeld vir 'n groter weergawe.'']] |

Die bestaan van twee fiktiewe Marsiese mane was beskryf deur [[Jonathan Swift]] in sy satiriese roman [[Gulliver's Travels]]. Die roman is uitgegee in 1726: 150 jaar voor die ontdekking van die satelliete. Die boek beskryf die mane so (vertaal): |
Die bestaan van twee fiktiewe Marsiese mane was beskryf deur [[Jonathan Swift]] in sy satiriese roman [[Gulliver's Travels]]. Die roman is uitgegee in 1726: 150 jaar voor die ontdekking van die satelliete. Die boek beskryf die mane so (vertaal): |

:''Hulle het selfderwyse twee kleiner sterre, of 'satelliete', ontdek, wat om Mars wentel, waarvan die binneste presies drie van sy deursnitte vanaf die planeet is en die buitenste vyf; die eersgenoemde voltooi 'n omwenteling in tien ure en die laasgenoemde in een-en-twintig-en-'n-half, sodat die vierkante van hul periodieke tye baie naby is aan dieselfde proporsie met die kubes van hul afstand van die middelpunt van Mars, wat duidelik wys dat hulle deur dieselfde wette van swaartekrag beheer word, as wat die ander |
:''Hulle het selfderwyse twee kleiner sterre, of 'satelliete', ontdek, wat om Mars wentel, waarvan die binneste presies drie van sy deursnitte vanaf die planeet is en die buitenste vyf; die eersgenoemde voltooi 'n omwenteling in tien ure en die laasgenoemde in een-en-twintig-en-'n-half, sodat die vierkante van hul periodieke tye baie naby is aan dieselfde proporsie met die kubes van hul afstand van die middelpunt van Mars, wat duidelik wys dat hulle deur dieselfde wette van swaartekrag beheer word, as wat die ander hemelliggame beïnvloed...'' |

In werklikheid is |
In werklikheid is Fobos en Deimos omtrent 1,4 en 3,5 deursneë (onderskeidelik) van Mars se middelpunt af en hulle periodes is 7,7 en 30,3 ure, onderskeidelik. 'n Soortgelyke "ontdekking" was deur [[Voltaire]] beskryf in sy interplanetêre romanse [[Micromegas]], wat in 1752 uitgegee is. |

In erkenning van hierdie twee "voorspellings", is twee kraters op Deimos na Swift en Voltaire vernoem. |
In erkenning van hierdie twee "voorspellings", is twee kraters op Deimos na Swift en Voltaire vernoem. |

==Sien ook== |
== Sien ook == |

*[[Mars (planeet)|Mars]] |
* [[Mars (planeet)|Mars]] |

* [[Fobos (maan)|Fobos]] |

*[[Deimos (maan)|Deimos]] |
* [[Deimos (maan)|Deimos]] |

*[[Natuurlike satelliet]] |
* [[Natuurlike satelliet]] |

==Verwysings== |
== Verwysings == |

:''Hierdie artikel is 'n vertaling van die Engelse Wikipedia artikel [ |
: ''Hierdie artikel is 'n vertaling van die Engelse Wikipedia artikel [[:en:Special:PermanentLink/129673762|"Mars' natural satellites"]]'' |

{{Verwysings}} |

{{Commons-kategorie inlyn|Moons of Mars|Mars se natuurlike satelliete}} |

{{PlaneteSon}} |
{{PlaneteSon}} |

[[Kategorie: |
[[Kategorie:Mane van Mars| ]] |

[[Kategorie:Mars]] |

[[be-x-old:Спадарожнікі Марса]] |

[[bg:Естествени спътници на Марс]] |

[[ca:Satèl·lits de Mart]] |

[[cs:Měsíce Marsu]] |

[[el:Δορυφόροι του Άρη]] |

[[en:Moons of Mars]] |

[[eo:Naturaj satelitoj de Marso]] |

[[es:Satélites de Marte]] |

[[fi:Marsin kuut]] |

[[fr:Satellites naturels de Mars]] |

[[gl:Lúas de Marte]] |

[[hu:A Mars holdjai]] |

[[id:Bulan Mars]] |

[[it:Satelliti naturali di Marte]] |

[[ja:火星の衛星]] |

[[ko:화성의 위성]] |

[[lv:Marsa pavadoņi]] |

[[mk:Сателити на Марс]] |

[[nah:Chīchīlcītlalli īmētz]] |

[[nl:Manen van Mars]] |

[[nn:Marsmånane]] |

[[pl:Księżyce Marsa]] |

[[rm:Glinas da Mars]] |

[[ro:Sateliţii naturali ai lui Marte]] |

[[ru:Спутники Марса]] |

[[simple:Moons of Mars]] |

[[sk:Mesiace Marsu]] |

[[sl:Marsovi naravni sateliti]] |

[[sr:Природни сателити Марса]] |

[[sv:Mars månar]] |

[[tr:Mars'ın uyduları]] |

[[uk:Супутники Марса]] |

[[ur:مریخ کے چاند]] |

[[zh:火星的衛星]] |
Huidige wysiging sedert 08:30, 7 Desember 2023
Mars het twee klein natuurlike satelliete, Fobos and Deimos. Daar word gespekuleer dat die twee mane gevange asteroïdes is.
Algemene inligting
[wysig | wysig bron]Wanneer Fobos vanaf die oppervlak van Mars, naby sy ewenaar besigtig word, lyk die maan ongeveer een derde so groot as wat die aarde se volmaan vanaf die aarde lyk. Fobos het 'n deursnit van 22,2 km en lyk kleiner hoe verder weg mens van Mars se ewenaar af wegbeweeg en is onsigbaar (altyd agter die horison) vanaf Mars se poolgebiede. Deimos lyk meer na 'n helder ster of planeet wanneer dit vanaf Mars besigtig word, net ietwat groter as wat Venus vanaf die aarde lyk. Deimos se deursnee is 23,460 km. Die mane is so klein dat daar geen totale sonsverduisterings op Mars kan plaasvind nie, aangesien die mane te klein is om die son heeltemal te bedek. Totale maansverduisterings is egter weer baie algemeen en vind amper elke aand plaas.
Die beweging van Fobos en Deimos is baie anders as die van die aarde se maan. Fobos beweeg vinnig: hy kom op in die Weste, sak in die Ooste en kom weer op in slegs elf ure. Deimos is net buite gesinchroniseerde omwenteling, en kom teen 'n stadige spoed op in die ooste. Alhoewel Deimos 'n omwenteling van slegs 30 uur het, neem dit hom 2,7 dae om te sak en net so veel om weer op te kom.
Beide mane is in 'n gebonde omwenteling, wat beteken dat dieselfde kant van die mane altyd na Mars wys. Aangesien Fobos vinniger om Mars wentel as wat die planeet self wentel, is getykragte stadig maar seker besig om Fobos se omwentelingsradius te verkort. Êrens in die toekoms, wanneer Fobos te naby aan Mars beweeg (sien die Rochelimiet), sal die maan deur dié kragte uiteengeskeur word. Verskeie reekse kraters op Mars se oppervlak, teen 'n skerper hoek ten opsigte van dien ewenaar soos hulle ouer is, stel voor dat ander klein mane dieselfde lot gehad het as wat van Fobos verwag word en ook dat Mars se kors as geheel geskuif het as gevolg van hierdie gebeurtenisse. Deimos is egter weer ver genoeg weg dat sy omwentelingsbaan verleng word, soos ook die geval is met ons eie maan. Deimos se omwentelingsperiode van 30,4 uur oorskry 'n Marsdag van 24,7 uur en neem dus 2,7 dae om op te kom en te sak vanuit die oogpunt van 'n waarnemer op die ewenaar.
Beide satelliete was in 1877 ontdek deur Asaph Hall en is vernoem na Fobos (paniek/vrees) en Deimos (terreur/angs) wat, in Griekse mitologie, hul vader Ares, die god van oorlog, in geveg bygestaan het. Ares se Romeinse teenbeeld was Mars.
Soektogte na ander satelliete het al plaasgevind. Mees onlangs het Scott S. Sheppard en David C. Jewitt die Hill-sfeer van Mars bestudeer vir ongewone satelliete. Die soektog het byna die hele Hill-sfeer gedek, maar verstrooide lig van Mars het die paar binneste sirkelminute waar die satelliete Fobos en Deimos voorkom uitgesluit. Geen nuwe satelliete was gevind nie.[1]
Omwenteling
[wysig | wysig bron]Name | Deursnee (km/myl) |
Massa (kg) | Semi-belangrike as (km/myl) |
Omwentelingsperiode(uur) | Gemiddelde maanopkoms periode (uur/dag) | |

Mars I | Fobos | 22,2 km (27×21,6×18,8) 13.79 myl (16,7×13.4×11,6) |
1,08x1016 | 9377 km 5827 myl |
7,66 | 11,12 uur 0,463 dae |
Mars II | Deimos | 12,6 km (10×12×16) 7,8 myl (6,2×7,4×9,9) |
2×1015 | 23,460 km 14,540 mi |
30,35 | 131 uur 5,44 dae |
Interessante brokkies
[wysig | wysig bron]Die bestaan van twee fiktiewe Marsiese mane was beskryf deur Jonathan Swift in sy satiriese roman Gulliver's Travels. Die roman is uitgegee in 1726: 150 jaar voor die ontdekking van die satelliete. Die boek beskryf die mane so (vertaal):
- Hulle het selfderwyse twee kleiner sterre, of 'satelliete', ontdek, wat om Mars wentel, waarvan die binneste presies drie van sy deursnitte vanaf die planeet is en die buitenste vyf; die eersgenoemde voltooi 'n omwenteling in tien ure en die laasgenoemde in een-en-twintig-en-'n-half, sodat die vierkante van hul periodieke tye baie naby is aan dieselfde proporsie met die kubes van hul afstand van die middelpunt van Mars, wat duidelik wys dat hulle deur dieselfde wette van swaartekrag beheer word, as wat die ander hemelliggame beïnvloed...
In werklikheid is Fobos en Deimos omtrent 1,4 en 3,5 deursneë (onderskeidelik) van Mars se middelpunt af en hulle periodes is 7,7 en 30,3 ure, onderskeidelik. 'n Soortgelyke "ontdekking" was deur Voltaire beskryf in sy interplanetêre romanse Micromegas, wat in 1752 uitgegee is.
In erkenning van hierdie twee "voorspellings", is twee kraters op Deimos na Swift en Voltaire vernoem.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is 'n vertaling van die Engelse Wikipedia artikel "Mars' natural satellites"
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mars se natuurlike satelliete.