Bruinwipstert
Die bruinwipstert (Cercotrichas signata) is 'n standvoël wat aan die ooskus en onmiddellike binneland van Suider-Afrika vanaf Gqeberha tot by Maputo voorkom. In Engels staan die voël bekend as die Brown scrub robin.
Bruinwipstert | |
---|---|
Volwassene in St. Lucia | |
Jong voël in Mkhuze-wildreservaat | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. signata
|
Binomiale naam | |
Cercotrichas signata (Sundevall, 1850)
| |
Sinonieme | |
Erythropygia signata |
Voorkoms
wysigDie voël word 16–18 cm lank en weeg 33-42 gram. Die voël is donkergrys aan die rugkant.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Erythropygia signata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)